sikloop [boodskap #127969] |
Wed, 09 October 2019 19:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sikloop
Afbreking: si•kloop
Selfstandige naamwoord: sikloop
Meervoud: siklope
Verkleinwoord: siklopie
Meervoud van verkleining: siklopies
Betekenis:
• 'n Woeste reus met net een oog uit die Griekse mitologie.
Gebruik:
• Die sikloop Polifemos het elke dag twee van Odusseus se manne opgeëet.
Sinoniem:
• eenoog
• eenoogreus
Afgelei:
• siklopies
Vertaling:
Engels: cyclops
Nederlands: cycloop
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|