seis [boodskap #127966] |
Wed, 09 October 2019 18:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
seis
Afbreking: seis
Uitspraak: /səis/
Selfstandige naamwoord: seis
Meervoud: seise
Verkleinwoord: seisie
Meervoud van verkleining: seisies
Betekenis:
• 'n Werktuig met 'n geboë lem, lang steel en twee handvatsels om graan te oes of lang gras te sny.
Gebruik:
• Die sens is grootliks deur masjiene vervang en word vandag met die skoppensboer (die doodsmaaier) geassosieer.
Sinoniem:
• sens
Verwant:
• sekel
Vertaling:
Engels: scythe
Nederlands: zeis
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|