vanselfsprekend [boodskap #127963] |
Wed, 09 October 2019 15:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vanselfsprekend
Afbreking: van•self•spre•kend
Samestelling: vanself + sprekend
Byvoeglike naamwoord: vanselfsprekend
Attributief: vanselfsprekende
Partitief: vanselfsprekends
Betekenis:
• Wat sonder verdere uitleg duidelik is.
Gebruik:
• Dit is vanselfsprekend dat die Bokke die wêreldbeker sal wen.
• Kreatiwiteit en buigsaamheid is vanselfsprekende vereistes.
Sinoniem:
• uiteraard
Afgelei:
• vanselfsprekendhede
• vanselfsprekendheid
Vertaling:
Engels: obvious, self-evident
Nederlands: vanzelfsprekend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|