Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pleisterplank
pleisterplank [boodskap #127962] Wed, 09 October 2019 15:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Bouer met 'n pleisterplank is sy linkerhand en troffel in sy regterhand.
Bouer met 'n pleisterplank is sy linkerhand en troffel in sy regterhand.
pleisterplank
Afbreking: plei•ster•plank
Samestelling: pleister + plank


Selfstandige naamwoord: pleisterplank
Meervoud: pleisterplanke
Verkleinwoord: pleisterplankie
Meervoud van verkleining: pleisterplankies

Betekenis:
• Bord waarop pleister of gips voor aanwending gehou word.

Gebruik:
• Die bouer skep die pleister met sy roffel van die pleisterplank om teen die muur aan te wend.

Sinoniem:
• pleisterbord

Verwant:
• pleisteraar
• pleisterlaag
• pleistertroffel
• pleisterwerk

Vertaling:
Engels: hawk, mortar‐board, plastering‐plank
Nederlands: pleisterplank, gipsvalk, mortierplank

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: enkel
Volgende onderwerp: vanselfsprekend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Fri Dec 27 06:24:03 UTC 2024