eksamen [boodskap #127950] |
Mon, 07 October 2019 07:34 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eksamen
Afbreking: ek•sa•men
Selfstandige naamwoord: eksamen
Meervoud: eksamens
Verkleinwoord: eksamentjie
Meervoud van verkleining: eksamentjies
Betekenis:
• 'n Belangrike toets om uit te vind hoeveel 'n mens weet. Ondersoek om iemand se kennis of vaardigheid deur middel van ondervraging te bepaal.
Gebruik:
• Ons het hom met groot moeite deur die eksamen gekry.
• Sy is altyd baie senuweeagtig voor sy gaan eksamen skryf.
Hiponiem:
• admissie-eksamen
• eindeksamen
• rekordeksamen
• toelatingseksamen
Afgelei:
• eksamenlokaal
• eksamenskrif
• eksamenuitslae
• eksamenvak
• eksamenvraestel
• eksamenvrees
• eksamenwerk
Vertaling:
Engels: examination, exam
Nederlands: examen, eksamen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|