eindig [boodskap #127949] |
Mon, 07 October 2019 06:58 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
eindig
Afbreking: ein•dig
Werkwoord: eindig
Verlede tyd: het geëindig
Betekenis:
• Wanneer iets ophou of gestop word.
Gebruik:
• Hy eindig sy loopbaan op 'n hoogtepunt.
• Sy het haar toespraak geëindig met 'n versoek om die eenheid te bewaar.
Sinoniem:
• afsluit
• ophou
• termineer
Antoniem:
• begin
Afgelei:
• eindiging
• oneindig
• voleindig
Vertaling:
Engels: to end, conclude, finish, stop, terminate
Nederlands: eindigen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|