effens [boodskap #127938] |
Sun, 06 October 2019 08:36 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
effens
Afbreking: ef•fens
Byvoeglike naamwoord: effens
Attributief: effense
Betekenis:
• 'n Klein bietjie of 'n kort tydjie.
Gebruik:
• Hy is effens mal. Sy is effens moeg na die drawwery.
• Daar was 'n effense vertraging weens 'n laat voorlegging.
Sinoniem:
• bietjie
• effentjies
• ietwat
• ligtelik
Vertaling:
Engels: little, slightly
Nederlands: lichtjes
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|