superstisie [boodskap #127903] |
Thu, 03 October 2019 06:33 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
superstisie
Afbreking: su•per•sti•sie
Selfstandige naamwoord: superstisie
Meervoud: superstisies
Betekenis:
• 'n Geloof in iets ekstra en onnatuurliks.
Gebruik:
• Superstisie praat van 'n geloof in die irrasionele, iets wat onmoontlik kan waar wees en geen gronde vir bestaan het nie.
Sinoniem:
• bygeloof
• waangeloof
Verwant:
• superstisieus
Vertaling:
Engels: superstition
Nederlands: superstitie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|