genaakbaar [boodskap #127894] |
Mon, 30 September 2019 19:47 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
genaakbaar
Afbreking: ge•naak•baar
Byvoeglike naamwoord: genaakbaar
Attributief: genaakbare
Betekenis:
• Bereikbaar en toeganklik.
Gebruik:
• Die regering was baie toegeeflik, altyd genaakbaar en het die bestuur met die beste advies bedien.
Antoniem:
• ongenaakbaar
• ontoeganklik
Afgelei:
• genaakbaarheid
Vertaling:
Engels: accessible, approachable, easy of access
Nederlands: genaakbaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|