histologie [boodskap #127888] |
Sun, 29 September 2019 20:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
histologie
Afbreking: his•to•lo•gie
Selfstandige naamwoord: histologie
Meervoud: –
Betekenis:
• Wetenskap wat die struktuur en funksie van lewende selle (weefsel) bestudeer.
Gebruik:
• Die belangrikste tegniese hulpmiddel wat in die histologie gebruik word, is die mikroskoop en die elektronmikroskoop.
Sinoniem:
• weefselleer
Verwant:
• histoloog
• histologies
Vertaling:
Engels: histology
Nederlands: histologie
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|