Betekenis:
• Plek waar wilde diere in hokke en kampe gehou word sodat mense na hulle kan kyk.
Gebruik:
• 'n Dieretuin poog nie net om mense te vermaak nie, maar ook om die besoekers in te lig en op te voed, navorsing te doen en om skaars diere te beskerm.