deurlopend [boodskap #127882] |
Sun, 29 September 2019 06:06 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
deurlopend
Afbreking: deur•lo•pend
Samestelling: deur + lopend
Byvoeglike naamwoord: deurlopend
Attributief: deurlopende
Betekenis:
• Wat sonder ophou die heeltyd aanhou; sonder onderbreking voortgaan.
Gebruik:
• Sy het deurlopend kommentaar gelewer.
Afgelei:
• deurlopendheid
Vertaling:
Engels: continuous, uninterrupted.
Nederlands: doorlopend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|