deurdat [boodskap #127881] |
Sat, 28 September 2019 20:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
deurdat
Afbreking: deur•dat
Samestelling: deur + dat
Voegwoord: deurdat
Betekenis:
• As gevolg van; dui die rede onderskikkend aan.
Gebruik:
• Julle was dood deurdat julle gesondig het en deurdat julle sondige natuur nog nie weggeneem was nie. [Kolossense 2:13]
Sinoniem:
• omdat
Vertaling:
Engels: because, for the reason that
Nederlands: doordat
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|