deftig [boodskap #127878] |
Sat, 28 September 2019 18:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
deftig
Afbreking: def•tig
Byvoeglike naamwoord: deftig
Vergrotende trap: deftiger
Oortreffende trap: deftigste
Attributief: deftige
Intensief: kraakdeftig
Betekenis:
• Baie mooi en netjies; swierig; waardig; statig.
Gebruik:
• Sy het deftig vir die geleentheid aangetrek.
Afgelei:
• deftigheid
Vertaling:
Engels: smart, grand, elegant, dignified, stately
Nederlands: deftig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|