Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » deelneem
deelneem [boodskap #127876] Sa, 28 September 2019 18:18
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
deelneem
Afbreking: deel•neem
Samestelling: deel + neem


Werkwoord: neem deel, deelneem
Verlede tyd: het deelgeneem

Betekenis:
• Iets saam met ander mense doen of beleef; meedoen; saamwerk.

Gebruik:
• Die nuwe party wil aan die komende verkiesing deelneem.

Afgelei:
• deelname
• deelnemer
• deelneming

Vertaling:
Engels: to participate, take part in
Nederlands: deelnemen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: deeglik
Volgende onderwerp: definisie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 01:00:44 MGT 2024