datum [boodskap #127874] |
Sat, 28 September 2019 16:35 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
datum
Afbreking: da•tum
Selfstandige naamwoord: datum
Meervoud: datums
Verkleinwoord: datumpie
Meervoud van verkleining: datumpies
Betekenis:
• 'n Tydsaanduiding wat bestaan uit 'n dag(nommer), 'n maand en 'n jaar.
Gebruik:
• Wat is vandag se datum?
Hiponiem:
• geboortedatum
• sterfdatum
• uitsaaidatum
• vervaldatum
Afgelei:
• datumstempel
Vertaling:
Engels: date
Nederlands: datum
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|