Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dankbaar
dankbaar [boodskap #127869] Sat, 28 September 2019 10:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
dankbaar
Afbreking: dank•baar
Samestelling: dank + -baar


Byvoeglike naamwoord: dankbaar
Vergrotende trap: dankbaarder
Oortreffende trap: dankbaarste
Attributief: dankbare

Betekenis:
• Vol dank; erkentlik vir hulp ontvang. Wanneer mens iets waardeer en graag wil dankie sê.

Gebruik:
• Selfs in die ergste teenspoed is daar iets waarvoor 'n mens dankbaar kan wees.

Antoniem:
• ondankbaar

Afgelei:
• dankbaarheid

Vertaling:
Engels: grateful, thankful
Nederlands: dankbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: dank
Volgende onderwerp: dans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 20:31:08 UTC 2024