skadelik [boodskap #127867] |
Sat, 28 September 2019 09:23 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
skadelik
Afbreking: ska•de•lik
Byvoeglike naamwoord: skadelik
Vergrotende trap: skadeliker
Oortreffende trap: skadelikste
Attributief: skadelike
Partitief: skadeliks
Betekenis:
• Nadelig; wat tot skade/verlies lei; nie voordelig nie.
Gebruik:
• Om te veel eet is skadelik vir die gesondheid.
• 'n Rekenaarvirus is 'n toepassing wat skadelik is vir rekenaars.
Antoniem:
• onskadelik
Afgelei:
• skadelikheid
Vertaling:
Engels: disadvantageous, harmful, damaging, detrimental, injurious, noxious
Nederlands: schadelijk
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|