kwaadwillig [boodskap #127865] |
Sat, 28 September 2019 08:52 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
kwaadwillig
Afbreking: kwaad•wil•lig
Byvoeglike naamwoord: kwaadwillig
Vergrotende trap: kwaadwilliger
Oortreffende trap: kwaadwilligste
Attributief: kwaadwillige
Betekenis:
• Met slegte bedoelings. Wat 'n mens sleggesind is.
Gebruik:
• Hy is nie aangekla nie en het die bewerings teen hom as kwaadwillig afgemaak en verwerp.
Sinoniem:
• boosaardig
• gemeen
• kwaadgesind
Afgelei:
• kwaadwilligheid
Vertaling:
Engels: malevolent, ill-intentioned, evil-minded, ill-disposed
Nederlands: kwaadwillig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|