afskakel [boodskap #127864] |
Sat, 28 September 2019 08:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
afskakel
Afbreking: af•ska•kel
Samestelling: af + skakel
Werkwoord: skakel af, afskakel
Verlede tyd: het afgeskakel
Betekenis:
• Die werking deur skakeling stop; buite werking bring; die verbinding verbreek.
Gebruik:
• Voor jy gaan slaap moet jy die lig afskakel.
• As die grond nat moet ons die sprinkelstelsel afskakel.
Sinoniem:
• deaktiveer
• afsit
Antoniem:
• aanskakel
Afgelei:
• afskakeling
Vertaling:
Engels: to switch off, turn off, disable
Nederlands: uitzetten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|