sakdoek [boodskap #127856] |
Vr, 27 September 2019 13:31 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sakdoek
Afbreking: sak•doek
Samestelling: sak + doek
Uitspraak: /ˈsak.duk/
Selfstandige naamwoord: sakdoek
Meervoud: sakdoeke
Verkleinwoord: sakdoekie
Meervoud van verkleining: sakdoekies
Betekenis:
• 'n Lap (doek) om die neus te snuit (in te blaas) of die sweet van jou gesig te vee.
Gebruik:
• Ek gebruik nie daai vuil sakdoek nie!
Spreekwoord:
• Maak 'n knoop in jou sakdoek. [Probeer om iets te onthou.]
Afgelei:
• sakdoeksakkie
Vertaling:
Engels: handkerchief, tissue
Nederlands: zakdoek
Sotho: sakatuku
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|