Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » paal
paal [boodskap #127854] Vr., 27 September 2019 06:54
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 26132
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 5
Senior Lid
Telefoonpale
Telefoonpale
paal
Afbreking: paal
Uitspraak: /pɑːl/


Selfstandige naamwoord: paal
Meervoud: pale
Verkleinwoord: paaltjie
Meervoud van verkleining: paaltjies

Betekenis:
• 'n Dun, langwerpige voorwerp wat in die grond geplant is.

Gebruik:
• Die bakkie het teen 'n paal gebots.

Spreekwoord:
Paal en perk aan iets stel. [Iets beheer, beperk, inkort.]
• Dit staan soos 'n paal bo water. [Dit is beslis so; dit is heel duidelik.]

Hiponiem:
• doelpaal
• heipaal
• lamppaal
• mylpaal
• skandpaal
• telefoonpaal

Afgelei:
• paalbrug
• paaldanser
• paalheining
• paalvas
• paalwerk
• paalwoning

Vertaling:
Engels: post, pole, beam, stake
Nederlands: paal
Tsonga: pala
Xhosa: ipala

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.

[Bygewerk op: Vr., 14 Augustus 2026 06:45]

Rapporteer boodskap aan 'n moderator

Vorige onderwerp: fabriek
Volgende onderwerp: waterval
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa. Aug. 15 16:15:37 UTC 2026