platteland [boodskap #127850] |
Fri, 27 September 2019 06:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
platteland
Afbreking: plat•te•land
Samestelling: platte + land
Uitspraak: /ˌpla.təˈlant/
Selfstandige naamwoord: platteland
Meervoud: –
Betekenis:
• Die landelike gebied buitekant stede en dorpe.
Gebruik:
• Die lewe op die platteland is heelwat stadiger as in die stedelike gebiede.
Antoniem:
• stad
Afgelei:
• plattelander
• plattelands
Vertaling:
Engels: country, countryside, backveld
Nederlands: platteland
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|