daardeur [boodskap #127846] |
Do, 26 September 2019 06:09 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
daardeur
Afbreking: daar•deur
Samestelling: daar (v.nw.) + deur (voors.)
Voornaamwoord: daardeur
Betekenis:
• Van een kant na 'n ander kant deur iets beweeg; deur dit gaan.
• As gevolg van dit.
Gebruik:
• Daar is 'n rivier; ons sal daardeur moet swem. Neem die naald en gare en druk die punt daardeur.
• Hy is weg, en daardeur vergete. Sjina verloor daardeur sy monopolie op die sy-teelt.
Verwant:
• daaraan
• daarby
• daardie
• daarheen
• daarin
• daarmee
• daarna
• daarom
• daaroor
• daarop
• daarvan
• daarvoor
Vertaling:
Engels: through that
Nederlands: daardoor
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|