beraam [boodskap #127844] |
Do, 26 September 2019 05:40 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beraam
Afbreking: be•raam
Werkwoord: beraam
Verlede tyd: het beraam
Betekenis:
• Begroot, bereken, skat.
• Iets bedink wat mens wil uitvoer (dikwels negatief).
Gebruik:
• Hy het die vakansie se koste beraam.
• Hy beraam 'n wraaksugtige plan.
Verwant:
• beraming
• beraamde
Vertaling:
Engels: to estimate, calculate, assess; to devise, contrive, plan
Nederlands: beramen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|