stoetbul [boodskap #127816] |
Ma, 23 September 2019 12:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20785 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
stoetbul
Afbreking: stoet•bul
Samestelling: stoet + bul
Selfstandige naamwoord: stoetbul
Meervoud: stoetbulle
Verkleinwoord: stoetbulletjie
Meervoud van verkleining: stoetbulletjies
Betekenis:
• 'n Rasegte bul (manlike bees) vir wat vir teeldoeleindes gebruik word.
Gebruik:
• 'n Swak stoetbul is die duurste artikel wat 'n beesboer kan koop.
Vertaling:
Engels: stud, stud bull, breeding bull
Nederlands: fokstier
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|