Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » palet
palet [boodskap #127810] So, 22 September 2019 17:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Palet.
'n Palet.
palet
Afbreking: pa•let


Selfstandige naamwoord: palet
Meervoud: palette
Verkleinwoord: paletjie
Meervoud van verkleining: paletjies

Betekenis:
• Die verfbordjie waarop 'n skilder verf plaas en meng, dikwels met 'n gaatjie vir die kunstenaar se duim.
• (figuurlik) 'n Groot verskeidenheid.

Gebruik:
• Die skilder meng twee kleure op sy palet.
• Hy gebruik 'n breë palet van kleure in sy skildery.

Afgelei:
• paletmes

Vertaling:
Engels: palette, pallet
Nederlands: palet

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: buig
Volgende onderwerp: buitekant
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 08:24:38 MGT 2024