Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » vaaksug
vaaksug [boodskap #127803] So, 22 September 2019 09:56
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20799
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
vaaksug
Afbreking: vaak•sug
Samestelling: vaak + sug


Selfstandige naamwoord: vaaksug
Meervoud:

Betekenis:
• Neurologiese afwyking gekenmerk deur "slaap-aanvalle", periodes waartydens vaakheid nie weerstaan kan word nie, selfs na voldoende nagrus.

Gebruik:
• Sy ly aan vaaksug.

Sinoniem:
• slaapsiekte
• narkolepsie

Vertaling:
Engels: narcolepsy
Nederlands: slaapziekte, narcolepsie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: broek
Volgende onderwerp: brosjure
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Nov 28 02:11:17 MGT 2024