sondeloos [boodskap #127794] |
Sat, 21 September 2019 18:22 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
sondeloos
Afbreking: son•de•loos
Byvoeglike naamwoord: sondeloos
Attributief: sondelose
Partitief: sondeloses
Betekenis:
• Sonder enige sonde; nog nooit niks verkeerd gedoen nie; vlekkeloos.
Gebruik:
• Laat die een onder julle wat sondeloos is, die eerste een wees wat 'n klip na haar gooi. [Johannes 8:7]
Afgelei:
• sondeloosheid
Vertaling:
Engels: sinless
Nederlands: sondeloosheid
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|