Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » saagsel
saagsel [boodskap #127791] Sat, 21 September 2019 10:38
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Die mense saag dat jy net saagsels sien spat.
Die mense saag dat jy net saagsels sien spat.
saagsel
Afbreking: saag•sel


Selfstandige naamwoord: saagsel
Meervoud: saagsels
Verkleinwoord: saagseltjie
Meervoud van verkleining: saagseltjies

Betekenis:
• Een van die fyn deeltjies wat oorbly as hout gesaag of geskuur word.

Gebruik:
• Die tuisgemaakte poppe is met wol, saagsels, strooi of selfs mielieblare opgestop.

Verwant:
• skaafsel

Vertaling:
Engels: sawdust, wood shavings
Nederlands: zaagsel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: opskryf
Volgende onderwerp: koring
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 18:19:50 UTC 2024