boonste [boodskap #127784] |
Fri, 20 September 2019 13:59 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
boonste
Afbreking: boon•ste
Byvoeglike naamwoord: boonste
Betekenis:
• Dit wat bo-op lê of staan; die hoogste voorwerp.
Gebruik:
• Pak die klere in die boonste laai.
Spreekwoord:
• Dis uit die boonste rakke. [Van die beste gehalte.]
• Dit skort hom in sy boonste verdieping. [Hy is nie reg in sy kop nie.]
Antoniem:
• onderste
Vertaling:
Engels: top, topmost, upper, uppermost
Nederlands: bovenste
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|