blyplek [boodskap #127767] |
Di, 17 September 2019 19:02 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
blyplek
Afbreking: bly•plek
Samestelling: bly + plek
Selfstandige naamwoord: blyplek
Meervoud: blyplekke
Verkleinwoord: blyplekkie
Meervoud van verkleining: blyplekkies
Betekenis:
• Die plek waar mens of dier woon; woning; tuiste.
Gebruik:
• Die huur raak te duur, ons sal 'n ander blyplek moet kry.
Vertaling:
Engels: home
Nederlands: home
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|