Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » blompot
blompot [boodskap #127766] Tue, 17 September 2019 18:46
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
'n Blompot met 'n rangskikking van blomme.
'n Blompot met 'n rangskikking van blomme.
blompot
Afbreking: blom•pot
Samestelling: blom + pot


Selfstandige naamwoord: blompot
Meervoud: blompotte
Verkleinwoord: blompotjie
Meervoud van verkleining: blompotjies

Betekenis:
• 'n Vaas waarin mens vars blomme uitstal.
• 'n Houer waarin mens blomplante plant.

Gebruik:
• Sy rangskik die blomme in die blompot.
• Die hond het die blompot omgestamp.

Vertaling:
Engels: vase; flowerpot
Nederlands: vaas; bloempot

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: blom
Volgende onderwerp: blyplek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 19:17:51 UTC 2024