bloedrooi [boodskap #127761] |
Mon, 16 September 2019 15:42 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bloedrooi
Afbreking: bloed•rooi
Samestelling: bloed + rooi
Byvoeglike naamwoord: rooi
Vergrotende trap: rooier
Oortreffende trap: rooiste
Attributief: rooie
Partitief: roois
Intensief: bloedrooi, skarlakenrooi, robynrooi
Betekenis:
• Intensiewe vorm van rooi. Baie rooi. So rooi soos bloed.
Gebruik:
• Haar wangetjies is bloedrooi gehuil.
Vertaling:
Engels: blood-red, extremely red
Nederlands: bloedrood
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|