Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » suringsout
suringsout [boodskap #127747] Sun, 15 September 2019 06:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Kalsiumoksalaat in die urine.
Kalsiumoksalaat in die urine.
suringsout
Afbreking: su•ring•sout


Selfstandige naamwoord: suringsout
Meervoud: suringsoute

Betekenis:
• Gekristalliseerde suringsuur met chemiese formule C2O42−.

Gebruik:
• Baie metaalione vorm onoplosbare neerslae met suringsout, onder andere kalsium, wat tot nierstene kan lei.

Sinoniem:
• oksalaat

Afgelei:
• suringsoutbloed
• suringsoutstene

Vertaling:
Engels: oxalate
Nederlands: zuringzout, oxalaat

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: blokfluit
Volgende onderwerp: skottelgoed
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 16:11:58 UTC 2024