Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » binnekort
binnekort [boodskap #127738] Sat, 14 September 2019 11:37
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
binnekort
Afbreking: bin•ne•kort
Samestelling: binne + kort


Bywoord: binnekort

Betekenis:
• Oor 'n klein rukkie.

Gebruik:
• Ons gaan binnekort eet.

Sinoniem:
• gou
• nou-nou
• spoedig

Vertaling:
Engels: soon, shortly, before long
Nederlands: binnenkort

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: binnekant
Volgende onderwerp: blaas
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 16:40:59 UTC 2024