minuut [boodskap #127730] |
Sat, 14 September 2019 09:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
minuut
Afbreking: mi•nuut
Selfstandige naamwoord: minuut
Meervoud: minute
Verkleinwoord: minuutjie
Meervoud van verkleining: minuutjies
Betekenis:
• Eenheid waarmee tyd gemeet word, gelyk aan 60 sekondes of 'n 1/60ste van 'n uur.
• Eenheid vir hoeke; 'n boogminuut.
• (figuurlik) 'n Baie kort tydjie.
Gebruik:
• Wag net 'n minuut, ek is nou daar.
• 'n Uur bestaan uit 60 minute en 'n minuut bestaan uit 60 sekondes.
• Een minuut is 'n 1/60ste deel van 'n graad.
Meroniem:
• sekonde
Holoniem:
• uur
• dag
• week
• maand
• jaar
• eeu
Afkorting:
• m.
• min.
Vertaling:
Engels: minute
Nederlands: minuut
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|