Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beveel
beveel [boodskap #127726] Sat, 14 September 2019 08:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
beveel
Afbreking: be•veel


Werkwoord: beveel
Verlede tyd: het beveel

Betekenis:
• 'n Dwingende opdrag gee; 'n bevel met gesag uitreik, met die verwagting dat daaraan voldoen sal word.

Gebruik:
• My ma het my beveel om my kamer op te ruim.

Sinoniem:
• gebied

Antoniem:
• gehoorsaam

Vertaling:
Engels: to order, instruct, command
Nederlands: bevelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beurt
Volgende onderwerp: bevel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 16:09:37 UTC 2024