bestudeer [boodskap #127719] |
Sat, 14 September 2019 06:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bestudeeer
Afbreking: be•stu•deer
Werkwoord: bestudeer
Verlede tyd: het bestudeer
Betekenis:
• 'n Studie van iets maak.
Gebruik:
• Eugène Marais het die gedrag van wilde diere, waaronder bobbejane, ape, termiete, voëls, reptiele en slange bestudeer.
Vertaling:
Engels: to study, practise
Nederlands: bestuderen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|