bestel [boodskap #127718] |
Fri, 13 September 2019 20:55 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
bestel
Afbreking: be•stel
Werkwoord: bestel
Verlede tyd: het bestel
Betekenis:
• Vra dat iets vir jou gehou of gestuur word; afspreek dat goedere gestuur of dienste gelewer word; reserveer.
Gebruik:
• Sy het 'n pizza vir aandete bestel.
Spreekwoord:
• Hy word ter aarde bestel. [Hy is begrawe.]
Vertaling:
Engels: to order, reserve, deliver
Nederlands: bestellen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|