Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » pendel
pendel [boodskap #127709] Fri, 13 September 2019 05:13
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
pendel
Afbreking: pen•del


Werkwoord: pendel
Verlede tyd: het gependel

Betekenis:
• Reëlmatig heen en weer reis tussen woon- en werkplek.

Gebruik:
• Baie mense pendel tussen Pretoria en Johannesburg.

Afgelei:
• pendelaar
• pendeldiens
• pendelverkeer
• pendelbus
• pendeltrein
• pendeltuig

Vertaling:
Engels: to commute, oscillate
Nederlands: pendelen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bêre
Volgende onderwerp: beroemd
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 16:04:38 UTC 2024