Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bêre
bêre [boodskap #127707] Do, 12 September 2019 20:24
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20785
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
bêre
Afbreking: bê•re


Werkwoord: bêre
Verlede tyd: het gebêre

Betekenis:
• Iets op 'n plek neersit of vir later los.

Gebruik:
• Gaan bêre jou speelgoed!
Bêre die helfte van jou lekkers vir môre.

Sinoniem:
• wegsit
• bewaar

Vertaling:
Engels: to put away, store
Nederlands: bergen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beplan
Volgende onderwerp: pendel
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Nov 24 06:20:59 MGT 2024