Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beplan
beplan [boodskap #127706] Thu, 12 September 2019 19:06
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
beplan
Afbreking: be•plan


Werkwoord: beplan
Verlede tyd: het beplan
Teenwoordige deelwoord: beplande

Betekenis:
• Dink aan en maak planne vir die toekoms; vooruit bedink en beraam.

Gebruik:
• Hulle beplan om met 'n gesin te begin.

Afgelei:
• beplanner
• beplanning

Vertaling:
Engels: to plan
Nederlands: plannen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: domkop
Volgende onderwerp: bêre
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 16:51:52 UTC 2024