|
Re: Gezocht: Ria van der Merwe (De Vries) [boodskap #101243 is 'n antwoord op boodskap #101242] |
Thu, 03 February 2005 09:11 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Liewe mens - het jy enige idee hoeveel Van der Merwes daar in Pretoria bly?
Het jy 'n laaste adres?
--
Groetnis
Annette
"Sus-Scrofa" skryf in boodskap news:hgpn7refd3d1.dlg@venis.homeftp.net...
> Help, met spoed gezocht. Pretoria? Ouder dan 60.
> Wie kent haar?
> (Nieuwenhoven-Vogelzang)
|
|
|
|
|
Re: Gezocht: Ria van der Merwe (De Vries) [boodskap #101246 is 'n antwoord op boodskap #101244] |
Thu, 03 February 2005 09:27 |
Annette
Boodskappe: 11112 Geregistreer: August 2003
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
Nee, beslis sy jonger suster - 'n ouer mens sal nie maklik as 'n De Vries
wil bekend staan nie;))
--
Groetnis
Annette
@yahoo.com-nospam> skryf in boodskap news:ctsqla$ht0$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Sy is mos ou Van se ouer suster..........
>
>
> "Sus-Scrofa" wrote in message
> news:hgpn7refd3d1.dlg@venis.homeftp.net...
>> Help, met spoed gezocht. Pretoria? Ouder dan 60.
>> Wie kent haar?
>> (Nieuwenhoven-Vogelzang)
>
|
|
|