beoefen [boodskap #127698] |
Wed, 11 September 2019 07:11 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beoefen
Afbreking: be•oe•fen
Werkwoord: beoefen
Verlede tyd: het beoefen
Betekenis:
• Dit waarop mens jou toelê en in die praktyk toepas; waarop jy jou by reëlmaat mee besig hou.
Gebruik:
• Hy beoefen 'n klomp verskillende sportsoorte.
Verwant:
• beoefenaar
• beoefening
Vertaling:
Engels: to practises, cultivate, exercise
Nederlands: beoefenen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|