welgesteld [boodskap #127695] |
Tue, 10 September 2019 19:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
welgesteld
Afbreking: wel•ge•steld
Byvoeglike naamwoord: welgesteld
Vergrotende trap: meer welgesteld, welgestelder
Oortreffende trap: mees welgestelde, welgesteldste
Attributief: welgestelde
Betekenis:
• Betreklik ryk; finansieel goed daaraan af.
Gebruik:
• Hy kom uit 'n welgestelde familie.
Sinoniem:
• bemiddeld
• gegoed
• ryk
• vermoënd
• welvarend
Antoniem:
• behoeftig
Verwant:
• welgesteldheid
Vertaling:
Engels: affluent, rich, wealthy, well off
Nederlands: welgesteld
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|