tendens [boodskap #127689] |
Tue, 10 September 2019 06:39 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20946 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
tendens
Afbreking: ten•dens
Selfstandige naamwoord: tendens
Meervoud: tendense
Verkleinwoord: tendensie
Meervoud van verkleining: tendensies
Betekenis:
• Beweging in bepaalde rigting.
Gebruik:
• Dit is 'n gevaarlike tendens, wat onmiddellik beteuel moet word!
Sinoniem:
• neiging
Vertaling:
Engels: tendency, inclination
Nederlands: tendens
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|