Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » beleefd
beleefd [boodskap #127685] Sun, 08 September 2019 20:29
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
beleefd
Afbreking: be•leefd


Byvoeglike naamwoord: beleef, beleefd
Vergrotende trap: beleefder
Oortreffende trap: beleefste
Attributief: beleefde
Partitief: beleefds

Betekenis:
• Met goeie maniere; goedgemanierd.

Gebruik:
• 'n Beleefde man hou altyd die deur 'n vir dames oop.

Wisselvorm:
• beleef

Sinoniem:
• gemanierd
• fatsoenlik
• hoflik
• ordentlik

Antoniem:
• onbeleef
• onbeskof

Afgelei:
• beleefdheid
• hiperbeleef
• oorbeleef

Vertaling:
Engels: polite, well-mannered, civil, courteous, obliging
Nederlands: beleefd

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beleef
Volgende onderwerp: beloning
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 17:02:57 UTC 2024