Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » doebleer
doebleer [boodskap #127683] Sun, 08 September 2019 15:58
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20946
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
doebleer
Afbreking: doe•bleer


Werkwoord: doebleer
Verlede tyd: het gedoebleer

Betekenis:
• Verdubbel of dupliseer (soos as mens iets kopieer, heropneem of 'n rol dubbel beset).

Gebruik:
• Sy doebleer in ander rolle, onder andere as Huguenet se moeder.

Verwant:
• doebleerder
• doeblering

Vertaling:
Engels: to double
Nederlands: doubleren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: doeblering
Volgende onderwerp: beleef
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Thu Dec 26 16:16:47 UTC 2024