doeblering [boodskap #127682] |
So, 08 September 2019 15:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20799 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
doeblering
Afbreking: doe•ble•ring
Selfstandige naamwoord: doeblering
Meervoud: doeblerings
Betekenis:
• Verdubbeling of duplisering, soos by toneelspel, waar 'n enkele speler meer as een rol vertolk (rolverdubbeling).
Gebruik:
• Opvoerings in groot teaters met reuse-rolbesetting is duur, daarom word doeblering en net die allernoodsaaklikste meubelstukke en voorwerpe gebruik.
Verwant:
• doebleer
• doebleerder
Vertaling:
Engels: doubling
Nederlands: rolverdubbeling
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|